1100 | Sample header 1 |
Sample header 1 |
1101 | Jou skermresolusie (%d x %d) is te laag om moderne toepassing te laat loop |
Your screen resolution (%d x %d) is too low to run modern application |
1110 | Sample header 2 |
Sample header 2 |
1111 | Jou aanraaktoestel ondersteun nie multi-aanraak nie |
Your touch device does not support multi-touch |
1120 | Jou skermresolusie voldoen nie aan die vereistes om toepassings vanaf die Windows-Winkel te installeer nie |
Your screen resolution doesn't meet the requirement to install apps from the Windows Store |
1121 | Jy het 'n skermresolusie van minstens 1024 x 768 nodig om toepassings vanaf die Windows-Winkel te installeer en te gebruik (dit sluit toepassings in wat dalk vooraf op jou rekenaar geïnstalleer is). Jy sal dalk jou resolusie in die Skermbeheerpaneel kan verander. |
You need a screen resolution of at least 1024 x 768 to install and use apps from the Windows Store (this includes apps that might be pre-installed on your PC). You might be able to change your resolution in the Display Control Panel. |
1130 | Die aanraakskerm op hierdie rekenaar is nie vir Windows 10 ontwerp nie |
The touchscreen on this PC wasn't designed for Windows 10 |
1131 | Jy kan hierdie aanraakskerm saam met Windows 10 gebruik, maar dit sal nie so goed reageer nie en gebare sal nie so akkuraat wees soos met 'n aanraakskerm wat vir Windows 10 ontwerp is nie. |
You can use this touchscreen with Windows 10 but it won't be as responsive and gestures won't be as precise as a touchscreen designed for Windows 10. |
1140 | Windows-Mediasentrum is nie vooraf geïnstalleer nie |
Windows Media Center isn't preinstalled |
1141 | Kom meer te wete oor hoe om dit in Windows 10 te installeer. |
Learn more about installing it in Windows 10. |
1150 | Installeer 'n toepassing om DVD's te speel |
Install an app to play DVDs |
1151 | Jy sal dalk 'n toepassing moet installeer om DVD's in Windows 10 te kan speel. |
You may need to install an app to play DVDs in Windows 10. |
1160 | Jou skermresolusie is nie met hierdie flik versoenbaar nie |
Your screen resolution isn't compatible with snap |
1161 | Indien moontlik, verander jou skermresolusie na minstens 1366 x 768 om toepassings te kan flik. |
If it's possible, change your screen resolution to at least 1366 x 768 to snap apps. |
1170 | Sybalk-ekstratjies word nie in Windows 10 ondersteun nie |
Sidebar gadgets aren't supported in Windows 10 |
1171 | Jy sal nie die sybalk-ekstratjies wat op jou rekenaar geïnstalleer is in Windows 10 kan gebruik nie. |
You won’t be able to use the sidebar gadgets that are installed on your PC in Windows 10. |
1180 | Jou verwerker se NX is nie aangeskakel nie of dit ondersteun dalk nie NX nie |
Your processor doesn't have NX turned on or might not support NX |
1181 | Opstelling sal probeer om NX tydens installering aan te skakel. As jou verwerker nie NX ondersteun nie, sal die installering gekanselleer word en jou rekenaar sal na die huidige BS terugrol. |
Setup will attempt to turn on NX during installation. If your processor doesn't support NX, the installation will be cancelled and your PC will roll back to the current OS. |
1190 | Verlies van musiek- en video-inhoud met bywerking |
Loss of music and video content with update |
1191 | Ons beveel aan dat jy nie voortgaan met hierdie bywerking nie omdat jou toestel sommige musiek- of video-inhoud het wat beskerm word deur ’n ouer regtebestuurtegnologie wat nie ondersteun word nie. Indien jy hierdie bywerking installeer, sal jy nie meer hierdie musiek- of videolêers kan speel nie. Sluit hierdie dialoogblokkie om te kanselleer of jy kan kies om te bevestig om die bywerking te installeer. Vir meer inligting, gaan na https://support.microsoft.com/windows10wmdrm |
We recommend you do not proceed with this update as your device may have some music or video content that is protected by an older rights management technology, which is not supported. If you install this update, you may no longer be able to play these music or video files. Close this dialog box to cancel, or you can choose to confirm to install the update. For more info, go to https://support.microsoft.com/windows10wmdrm |
1204 | Secure Boot is nie met jou rekenaar versoenbaar nie |
Secure Boot isn't compatible with your PC |
1205 | Jou rekenaar se fermware ondersteun nie Secure Boot nie; jy sal dit daarom nie in Windows 10 kan gebruik nie. |
Your PC's firmware doesn't support Secure Boot so you won't be able to use it in Windows 10. |
1216 | Windows Mediasentrum is op hierdie rekenaar geïnstalleer |
Windows Media Center is installed on this PC |
1217 | Windows-Mediasentrum sal gedurende die opgradering gedeïnstalleer word. Dit is nie in Windows 10 beskikbaar nie. |
Windows Media Center will be uninstalled during the upgrade. It isn't available in Windows 10. |
1220 | Jy sal probleme ervaar met jou skerm in Windows 10. |
You'll have problems with your display in Windows 10. |