1 | Verstekprogramme |
Default Programs |
2 | Stel assosiasies op |
Set Associations |
3 | Kies 'n verstek |
Choose a default |
4 | Stel verstekprogramme in |
Set Default Programs |
7 | Stel programassosiasies op |
Set Program Associations |
10 | Kies watter programme jy wil hê Windows moet gebruik om dinge soos webblaaiery, foto's redigeer, e-pos stuur en musiek speel te aktiveer. |
Choose which programs you want Windows to use for activities like web browsing, editing photos, sending e-mail, and playing music. |
200 | Programverstek-beheerpaneel-fout |
Program Defaults Control Panel Error |
201 | Kon nie die 'Stel 'n verstekprogram op'-bladsy laai nie. (Foutkode: %1!lX!) |
There was a problem loading the 'Set a Default Program' page. (Error code: %1!lX!) |
202 | (Kies 'n program vir meer inligting) |
(Select a program for more information) |
203 | Naam |
Name |
204 | Beskrywing |
Description |
205 | Huidige verstek |
Current Default |
206 | Programme |
Programs |
210 | Uitbreidings |
Extensions |
211 | Protokolle |
Protocols |
212 | MAPI |
MAPI |
220 | Stuur e-pos |
Send mail |
221 | Stuur e-posbevel |
Send mail command |
222 | Onbekende toepassing |
Unknown application |
223 | Hierdie program het al sy verstekopsies |
This program has all its defaults |
224 | Hierdie program het %1!lu! uit %2!lu! verstekosies |
This program has %1!lu! out of %2!lu! defaults |
225 | Nie geselekteer nie |
Not selected |
226 | Gebruik die geselekteerde program om alle lêertipes en protokols by verstek oop te maak. |
Use the selected program to open all file types and protocols it can open by default. |
227 | Kies watter lêertipes en protokols die geselekteerde program by verstek oopmaak. |
Choose which file types and protocols the selected program opens by default. |
228 | Programme en kenmerke |
Programs and Features |
229 | Gesinsveiligheid |
Family Safety |
231 | Gaan na Instellings Stelsel Verstektoeps om jou verstektoeps te verander. |
To change your default apps, go to Settings System Default apps. |
232 | Goed |
OK |
240 | Maak 'n lêertipe of protokol altyd in 'n spesifieke program oop. |
Make a file type or protocol always open in a specific program. |
1169 | Kies die programme wat Windows by verstek gebruik |
Choose the programs that Windows uses by default |
1170 | Stel jou verstekprogramme op |
Set your default programs |
1171 | Maak 'n program die verstek vir alle lêertipes en protokols wat dit kan oopmaak. |
Make a program the default for all file types and protocols it can open. |
1172 | Assosieer 'n lêertipe of protokol met 'n program |
Associate a file type or protocol with a program |
1173 | Laat 'n lêertipe of protokol (soos.mp3 of http://) altyd in 'n spesifieke program oopmaak. |
Make a file type or protocol (such as .mp3 or http://) always open in a specific program. |
1174 | Verander OutoSpeel-instellings |
Change AutoPlay settings |
1175 | Speel CD's of ander media outomaties |
Play CDs or other media automatically |
1176 | Stel programtoegang en rekenaarverstekke op |
Set program access and computer defaults |
1177 | Beheer toegang tot sekere programme en stel verstekke vir hierdie rekenaar op. |
Control access to certain programs and set defaults for this computer. |
1184 | Stel assosiasies vir 'n program |
Set associations for a program |
1185 | Kies die uitbreidings wat jy wil hê hierdie program by verstek moet oopmaak, en klik Stoor. |
Select the extensions you want this program to open by default, and then click Save. |
1186 | Stoor |
Save |
1187 | Kanselleer |
Cancel |
1190 | Programlys |
Programs List |
1192 | Kies alles |
Select All |
1193 | Om 'n program die verstek vir alle lêertipes en protokols te maak wat dit kan oopmaak, klik die program en klik "Stel as verstek". |
To set a program as the default for all file types and protocols it can open, click the program and then click Set as default. |
1194 | Assosieer 'n lêertipe of protokol met 'n spesifieke program |
Associate a file type or protocol with a specific program |
1195 | Klik op 'n uitbreiding om die program te bekyk wat dit tans by verstek oopmaak. Om die verstekprogram te verander, klik "Verander program". |
Click on an extension to view the program that currently opens it by default. To change the default program, click Change program. |
1196 | Verander program... |
Change program... |
1197 | Geen uitbreiding of protokol geselekteer nie |
No extension or protocol selected |
1198 | Sluit |
Close |
1199 | List of available programs to change default settings. |
List of available programs to change default settings. |
1200 | Programbeskrywing |
Program description |
1201 | Lys programassosiasies |
Program Association List |
1202 | Select the extensions you want this program to open by default, and then click Save. |
Select the extensions you want this program to open by default, and then click Save. |
1205 | Uitbreidinglys |
Extensions List |
1206 | Click on an extension to view the program that currently opens it by default. To change the default program, click Change program. |
Click on an extension to view the program that currently opens it by default. To change the default program, click Change program. |
1207 | &Stel hierdie program as verstek |
&Set this program as default |
1208 | &Kies verstek vir hierdie program |
&Choose defaults for this program |
1224 | Hulp |
Help |
1230 | Laai tans... |
Loading... |
0x10000034 | SQM |
SQM |
0x30000000 | Info |
Info |
0x50000004 | Information |
Information |
0x90000001 | Microsoft-Windows-Shell-DefaultPrograms |
Microsoft-Windows-Shell-DefaultPrograms |