systemreset.exe Stelselterugstel vir Windows c17db4d68c948704daa200699adf6296

File info

File name: systemreset.exe.mui
Size: 23040 byte
MD5: c17db4d68c948704daa200699adf6296
SHA1: 39120b80d9877acd80bf1f2af551821079405506
SHA256: 98d8d6e9c33926367014cde4d2dcca044b3fc44e8f00c59148343c932cd9a2fc
Operating systems: Windows 10
Extension: MUI
In x64: systemreset.exe Stelselterugstel vir Windows (32 bis)

Translations messages and strings

If an error occurred or the following message in Afrikaans language and you cannot find a solution, than check answer in English. Table below helps to know how correctly this phrase sounds in English.

id Afrikaans English
136Volgende Next
137Kanselleer Cancel
138Stel terug Reset
139Sluit Close
140Begin Start
142Slegs die aandrywer waar Windows geïnstalleer is Only the drive where Windows is installed
143Alle aandrywe All drives
144Wys my die lys van aandrywe wat geraak gaan word Show me the list of drives that will be affected
145Wil jy alle lêers van alle aandrywers verwyder? Do you want to remove all files from all drives?
147Bykomende skyfspasie word benodig Additional disk space needed
148Om skyfspasie te skep, kan jy: To free up disk space, you can:
149Laat loop skyfopruiming Run Disk Cleanup
150Kopieer jou lêers na ’n eksterne toestel en skrap dit van hierdie rekenaar Copy your files to an external device and delete them from this PC
151Deïnstalleer programme Uninstall programs
153Dit sal nie lank neem nie This won’t take long
155Kies ’n opsie Choose an option
156Hou hierdie rekenaar vir jou werkplek opgestel Keep this PC set up for your workplace
157Ja Yes
158Stoor bevoorradingspakkette wat jou rekenaar toelaat om werkplekhulpbronne te gebruik. Saves provisioning packages that let your PC use workplace resources.
159Nee No
160Verwyder bevoorradingspakkette wat jou rekenaar toelaat om werkplekhulpbronne te gebruik. Removes provisioning packages that let your PC use workplace resources.
161Waarskuwing! Warning!
162Hierdie rekenaar is onlangs na Windows 10 opgegradeer. As jy hierdie rekenaar terugstel, sal jy nie die opgradering kan ontdoen en na die vorige weergawe van Windows kan teruggaan nie. This PC was recently upgraded to Windows 10. If you Reset this PC, you won’t be able to undo the upgrade and go back to the previous version of Windows.
163Gereed om hierdie rekenaar terug te stel Ready to reset this PC
165Gereed om terug te laai Ready to restore
166Nuwe begin Fresh start
167Kom ons begin Let's get started
169Kry tans dinge gereed Getting things ready
171Dit sal ’n rukkie neem en jou rekenaar sal herbegin. This will take a while and your PC will restart.
173’n Bykomende %1!ws! skoon skyfspasie is op (%2!ws!) nodig. An additional %1!ws! of free disk space is needed on (%2!ws!).
179Let op: BitLocker-aandrywerenkripsie sal tydelik gestaak word totdat die proses klaar is. Note: BitLocker drive encryption will be temporarily suspended until the process is done.
180Belangrik: Prop jou rekenaar in voordat jy begin Important: Plug in your PC before you start
181Ander mense is by hierdie rekenaar aangeteken Other people are logged on to this PC
182Wil jy voortgaan? Dit sal veroorsaak dat hulle ongestoorde data verloor. Do you want to continue? This will cause them to lose unsaved data.
183Laai terug Restore
189Dit sal jou persoonlike lêers en toepassings van jou rekenaar verwyder en alle instellings na hulle verstek terugstel. As jy Lêerrekord gebruik, maak seker die jongste weergawes van jou lêers is na jou Lêerrekordaandrywer gekopieer voordat jy voortgaan. Dit sal ’n paar minute duur en jou rekenaar sal herbegin. This will remove your personal files and apps from your PC and restore all settings to their defaults. If you use File History, make sure the latest versions of your files were copied to your File History drive before you proceed. This will take a few minutes and your PC will restart.
190Let wel: BitLocker-aandrywerenkripsie sal afgeskakel word. Note: BitLocker drive encryption will be turned off.
191Jou rekenaar het meer as een aandrywer Your PC has more than one drive
192As jy kies om lêers van alle aandrywers te verwyder, sal hierdie aandrywers geraak word: If you choose to remove files from all drives, these drives will be affected:
193Aandrywers wat geraak sal word Drives that will be affected
194Onbenoemde aandrywer Unnamed drive
195Ons kan nie jou rekenaar terugstel wanneer dit op batterykrag loop nie. We can’t reset your PC while it’s running on battery power.
196Prop jou rekenaar in Plug in your PC
197Geen veranderinge is aangebring nie. No changes were made.
198Daar was ’n probleem om jou rekenaar terug te stel There was a problem resetting your PC
201Kan nie hierdie rekenaar terugstel en jou lêers behou nie Cannot reset this PC and keep your files
202Om hierdie rekenaar terug te stel en jou lêers te behou, moet die Gebruikers-, Programlêers- en Windows-gidse op dieselfde aandrywer wees. Jy kan kies om hierdie rekenaar terug te stel en eerder alles te verwyder, maar jy moet eers jou persoonlike lêers rugsteun. To reset this PC and keep your files, the Users, Program Files, and Windows directories need to be on the same drive. You can choose to reset this PC and remove everything instead, but you should back up your personal files first.
203Wil jy ook die aandrywers skoonmaak? Do you want to clean the drives, too?
204Verwyder lêers en maak die aandrywer skoon Remove files and clean the drive
205Dit mag dalk ’n paar uur duur, maar dit sal dit vir iemand anders moeiliker maak om jou verwyderde lêers te herwin. Gebruik dit as jy die rekenaar herwin. This might take a few hours, but will make it harder for someone to recover your removed files. Use this if you’re recycling the PC.
206Verwyder eenvoudig my lêers Just remove my files
207Dis vinniger, maar minder veilig. Gebruik dit as jy die rekenaar gaan hou. This is quicker, but less secure. Use this if you’re keeping the PC.
211Dit sal jou persoonlike lêers en toepassings van jou rekenaar verwyder en alle instellings na hulle verstek terugstel. As jy Lêerrekord gebruik, maak seker die jongste weergawes van jou lêers is na jou Lêerrekordaandrywer gekopieer voordat jy voortgaan. Jou rekenaar sal herbegin. This will remove your personal files and apps from your PC and restore all settings to their defaults. If you use File History, make sure the latest versions of your files were copied to your File History drive before you proceed. Your PC will restart.
214Jou rekenaar kan nie teruggestel word nie, want dit loop tans Windows To Go. Your PC can’t be reset because it’s running Windows To Go.
215Jou rekenaar kan nie teruggestel word nie, want dit loop tans in Windows To Go. Your PC can’t be reset because it’s running Windows To Go.
216Ons kan nie hierdie rekenaar terugstel nie We can’t reset this PC
21811;normal;none;Segoe UI 11;normal;none;Segoe UI
219Wanneer jy jou lêers verwyder, kan jy ook die aandrywer skoonmaak sodat die lêers nie maklik herwin kan word nie. Dit is baie veiliger, maar dit duur baie langer. When you remove your files, you can also clean the drive so that the files can’t be recovered easily. This is more secure, but it takes much longer.
247Kon nie die herstelomgewing vind nie Could not find the recovery environment
248Voer jou Windows-installeringsmedia of -herstelmedia in en herbegin jou rekenaar met die media. Insert your Windows installation or recovery media, and restart your PC with the media.
253Hierdie toepassings sal moet geherinstalleer word These apps will need to be reinstalled
254Hersien die lys van toepassings. Jy sal die skywe of lêers nodig hê om dit later te herinstalleer. Reveiw the list of apps. You’ll need the discs or files to reinstall them later.
255Gaan terug Go back
256As jy verbeterde soektog, sekuriteit en laaifunksie ontbreek, kom enige tyd terug na Windows 10. If you end up missing improved search, security, and startup, come back to Windows 10 anytime.
260Dankie dat jy Windows 10 probeer het Thanks for trying Windows 10
261Herwin skyfspasie Reclaim disk space
262Dit sal die skyfspasie herwin wat gebruik was om Windows 7 te berg. Dit sal daardie skyfspasie beskikbaar maak, maar jy sal nie meer Windows 7 hierna kan teruglaai nie. This will recover the disk space used to store Windows 7. It will free up that disk space, but you will no longer be able to restore Windows 7 after this.
263Verwyder Windows 7? Remove Windows 7?
264Dit sal spasie op jou rekenaar beskikbaar maak, maar jy sal nie na Windows 7 kan teruggaan nie. This will free up space on your PC, but you won’t be able to go back to Windows 7.
265Verwyder nuwe rekeninge Remove new accounts
266Voordat jy na ’n vorige weergawe van Windows kan teruggaan, sal jy enige gebruikersrekeninge wat jy ná jou mees onlangse opgradering bygevoeg het, moet verwyder. Die rekeninge, insluitend hulle profiele, moet heeltemal verwyder word. Before you can go back to a previous version of Windows, you’ll need to remove any user accounts you added after your most recent upgrade. The accounts need to be completely removed, including their profiles.
267Jy het een rekening (%2!ws!) geskep You created one account (%2!ws!)
268Jy het %1!ws! rekeninge (%2!ws!) geskep You created %1!ws! accounts (%2!ws!)
269Gaan na Instellings Rekeninge Ander gebruikers om hierdie rekeninge te verwyder en probeer dan weer. Go to Settings Accounts Other people to remove these accounts, and then try again.
270Skuif rekeninge terug Move accounts back
271Voordat jy na ’n vorige weergawe van Windows kan teruggaan, sal jy enige gebruikersrekeninge wat jy ná jou mees onlangse opgradering geskuif het, na hulle oorspronklike ligging moet terugskuif. Before you can go back to a previous version of Windows, you’ll need to put any user accounts you moved after your most recent upgrade back in their original location.
272Jy het een rekening (%2!ws!) geskuif You moved one account (%2!ws!)
273Jy het %1!ws! rekeninge (%2!ws!) geskuif You moved %1!ws! accounts (%2!ws!)
274Ons is jammer, maar jy kan nie teruggaan nie We’re sorry, but you can’t go back
275Die lêers wat ons benodig om jou na ’n vorige weergawe van Windows terug te neem, is van hierdie rekenaar verwyder. The files we need to take you back to a previous version of Windows were removed from this PC.
277Ons kan jou nie na ’n vorige weergawe van Windows terugneem nie, want die USB-flitsaandrywer of ander eksterne aandrywer wat tydens jou mees onlangse opgradering gebruik is, ontbreek. Voeg asseblief die aandrywer in en probeer weer. We can’t take you back to a previous version of Windows because the USB flash drive or other external drive that was used during your most recent upgrade is missing. Please insert the disk and try again.
279Ons kan jou nie na die vorige weergawe van Windows terugneem nie, want dis langer as ’n maand sedert die opgradering. We can’t take you back to the previous version of Windows because it’s been more than a month since the upgrade.
280My toepassings of toestelle werk nie op Windows 10 nie My apps or devices don’t work on Windows 10
281Vroeër weergawes was makliker om te gebruik Earlier builds seemed easier to use
282Windows 7 was makliker om te gebruik Windows 7 seemed easier to use
283Windows 8 was makliker om te gebruik Windows 8 seemed easier to use
284Windows 8.1 was makliker om te gebruik Windows 8.1 seemed easier to use
285Vroeër weergawes was vinniger Earlier builds seemed faster
286Windows 7 was vinniger Windows 7 seemed faster
287Windows 8 was vinniger Windows 8 seemed faster
289Vroeër weergawes was meer betroubaar Earlier builds seemed more reliable
290Windows 7 was meer betroubaar Windows 7 seemed more reliable
291Windows 8 was meer betroubaar Windows 8 seemed more reliable
293Om ’n ander rede For another reason
294Waarom gaan jy terug? Why are you going back?
296Vertel ons meer Tell us more
298As jy wil foutspeur, If you’re up for troubleshooting,
299kontak bystand. contact support.
300Wat jy moet weet What you need to know
301Dit kan dalk ’n rukkie neem en jy sal nie jou rekenaar kan gebruik totdat dit klaar is nie. Los jou rekenaar ingeprop en aangeskakel. This might take a while and you won’t be able to use your PC until it’s done. Leave your PC plugged in and turned on.
302Nadat jy teruggegaan het: After going back:
303• Jy sal ’n paar toepassings en programme moet herinstalleer. • You’ll have to reinstall some apps and programs.
304• Jy sal ’n paar programme moet herinstalleer. • You’ll have to reinstall some programs.
306Moenie uitgesluit word nie Don’t get locked out
307As jy ’n wagwoord gebruik het om by Windows 7 aan te meld, maak seker jy ken dit. If you used a password to sign in to Windows 7, make sure you know it.
308As jy ’n wagwoord gebruik het om by Windows 8 aan te meld, maak seker jy ken dit. If you used a password to sign in to Windows 8, make sure you know it.
309As jy ’n wagwoord gebruik het om by jou vorige weergawe aan te meld, maak seker jy ken. If you used a password to sign in to your previous build, make sure you know it.
310Gaan terug na Windows 7 Go back to Windows 7
311Gaan terug na Windows 8 Go back to Windows 8
312Gaan terug na vorige weergawe Go back to earlier build
316Jy kan nie net op batterykrag teruggaan nie. Prop jou rekenaar in en probeer dan weer. You can’t go back on battery power alone. Plug in your PC and then try again.
323
324Is jou lêers gerugsteun? Dit behoort hulle nie te raak nie, maar dis beter om voorbereid te wees. Are your files backed up? This shouldn’t affect them, but it’s best to be prepared.
325Jy sal nie daarsonder kan aanmeld nie. You won’t be able to sign in without it.
326My toepassings of toestelle werk nie op hierdie weergawe nie My apps or devices don’t work on this build
327• Jy sal enige veranderings verloor wat aan die instellings gemaak is na die opgradering na Windows 10. • You’ll lose any changes made to settings after the upgrade to Windows 10.
328• Jy sal enige veranderings verloor wat gemaak is nadat die jongste weergawe geïnstalleer is. • You’ll lose any changes made to settings after installing the latest build.
329Dankie dat jy hierdie weergawe probeer Thanks for trying out this build
330Ons sal die volgende voorskouweergawe installeer wanneer dit beskikbaar is. We’ll install the next preview build when it’s available.
331Die ou weergawe van Windows was makliker om te gebruik The old version of Windows seemed easier to use
332Windows 8.1 was vinniger Windows 8.1 seemed faster
333Die ou weergawe van Windows was vinniger The old version of Windows seemed faster
334Windows 8.1 was meer betroubaar Windows 8.1 seemed more reliable
335As jy ’n wagwoord gebruik het om by Windows 8.1 aan te meld, maak seker jy ken dit. If you used a password to sign in to Windows 8.1, make sure you know it.
336As jy ’n wagwoord gebruik het om by jou vorige weergawe van Windows aan te meld, maak seker jy ken dit. If you used a password to sign in to your previous version of Windows, make sure you know it.
337Die ou weergawe van Windows was meer betroubaar The old version of Windows seemed more reliable
338Gaan terug na Windows 8.1 Go back to Windows 8.1
339Gaan terug na vorige Windows Go back to previous Windows
340Maak ’n bietjie spasie beskikbaar en probeer weer. Free up some space and try again.
341Om terug te gaan, benodig jy %1!ws! MB se beskikbare spasie op die drywer waar Windows geïnstalleer is. To go back, you’ll need %1!ws! MB of free space on the drive where Windows is installed.
342Om terug te gaan, benodig jy %1!ws! GB se beskikbare spasie op die drywer waar Windows geïnstalleer is. To go back, you’ll need %1!ws! GB of free space on the drive where Windows is installed.
344Jou organisasie se beleid laat dit nie toe nie. Vir meer inligting, gesels met jou ondersteuningspersoon of IT-afdeling. Your organization’s policy doesn’t allow it. For more info, talk to your support person or IT department.
345Kon nie inligting oor bywerkings kry nie Couldn’t get info on updates
346Om te kontroleer vir bywerkings, gaan na Instellings Bywerkings en Sekuriteit Windows Bywerkings en selekteer Kontroleer vir bywerkings. To check for updates, go to Settings Update & Security Windows Update and select Check for updates.
347Kontroleer vir bywerkings? Check for updates?
348Voor jy teruggaan, probeer om die nuutste bywerkings te installeer. Dit kan dalk help om die probleme op te los wat jy met Windows 10 ondervind. Before you go back, try installing the latest updates. This might fix the problems you’re having with Windows 10.
349Kontroleer vir bywerkings Check for updates
350Nee dankie No, thanks
351Stel tans hierdie rekenaar terug Resetting this PC
352Kry 'n paar goed gereed %1!d!%% Getting a few things ready %1!d!%%
353Hierdie kenmerk is nie beskikbaar in Veilige modus nie This feature is not available in Safe Mode
354Om hierdie rekenaar terug te stel, begin Windows normaal en probeer weer of gaan na Gevorderde laaifunksie en kies Foutspeur. To reset this PC, start Windows normally and try again, or go to Advanced startup and select Troubleshoot.
355Dit sal alle toepassings en programme verwyder, behalwe dié wat standaard saam met Windows kom. Enige winkel-toepassings wat deur jou vervaardiger geïnstalleer is, sal ook gehou word. Jou toestel sal ook tot die nuutste weergawe van Windows bygewerk word. Jou persoonlike lêers en sommige Windows-instellings sal gehou word. This will remove all apps and programs, except those that come standard with Windows. Any store apps installed by your manufacturer will also be kept. Your device will also be updated to the latest version of Windows. Your personal files and some Windows settings will be kept.
357Stoor jou werk en los jou toestel aan en ingeprop Save your work and leave your device plugged in and turned on
358Dit sal ’n rukkie neem en jou toestel sal verskeie kere herbegin This will take a while and your device will restart several times
359Jy sal nie jou toestel kan gebruik terwyl jy Windows verfris nie, maar ons sal jou laat weet sodra dit gereed is You won't be able to use your device while refreshing Windows, but we will let you know once it's ready
360Afhangende van jou toestel, kan hierdie proses 20 minute of langer vat. This process could take 20 minutes or longer depending on your device.
361Verfris tans jou rekenaar Refreshing your PC
362Dit sal alle toepassings en programme wat jy geïnstalleer het, verwyder. Jou toestel sal ook na die nuutste weergawe van Windows bygewerk word. Jou persoonlike lêers en sommige Windows-instellings sal gehou word. This will remove all apps and programs you installed. Your device will also be updated to the latest version of Windows. Your personal files and some Windows settings will be kept.

EXIF

File Name:systemreset.exe.mui
Directory:%WINDIR%\WinSxS\amd64_microsoft-windows-systemreset.resources_31bf3856ad364e35_10.0.15063.0_af-za_5ef018e9be09d654\
File Size:22 kB
File Permissions:rw-rw-rw-
File Type:Win32 DLL
File Type Extension:dll
MIME Type:application/octet-stream
Machine Type:Intel 386 or later, and compatibles
Time Stamp:0000:00:00 00:00:00
PE Type:PE32
Linker Version:14.10
Code Size:0
Initialized Data Size:22528
Uninitialized Data Size:0
Entry Point:0x0000
OS Version:10.0
Image Version:10.0
Subsystem Version:6.0
Subsystem:Windows GUI
File Version Number:10.0.15063.0
Product Version Number:10.0.15063.0
File Flags Mask:0x003f
File Flags:(none)
File OS:Windows NT 32-bit
Object File Type:Executable application
File Subtype:0
Language Code:Afrikaans
Character Set:Unicode
Company Name:Microsoft Corporation
File Description:Stelselterugstel vir Windows
File Version:10.0.15063.0 (WinBuild.160101.0800)
Internal Name:systemreset.exe
Legal Copyright:© Microsoft Corporation. Alle regte voorbehou.
Original File Name:systemreset.exe.mui
Product Name:Microsoft® Windows® Operating System
Product Version:10.0.15063.0

What is systemreset.exe.mui?

systemreset.exe.mui is Multilingual User Interface resource file that contain Afrikaans language for file systemreset.exe (Stelselterugstel vir Windows).

File version info

File Description:Stelselterugstel vir Windows
File Version:10.0.15063.0 (WinBuild.160101.0800)
Company Name:Microsoft Corporation
Internal Name:systemreset.exe
Legal Copyright:© Microsoft Corporation. Alle regte voorbehou.
Original Filename:systemreset.exe.mui
Product Name:Microsoft® Windows® Operating System
Product Version:10.0.15063.0
Translation:0x436, 1200