| 1 | Vingerafdruk |
Fingerprint |
| 2 | Om aan te meld, skandeer ’n geregistreerde vinger op die vingerafdrukleser. |
To sign in, scan a registered finger on the fingerprint reader. |
| 3 | Om die rekenaar te ontsluit, skandeer ’n geregistreerde vinger op die vingerafdrukleser. |
To unlock the PC, scan a registered finger on the fingerprint reader. |
| 101 | Windows kon jou nie aanmeld nie. |
Windows couldn’t sign you in. |
| 110 | Jou toestel sukkel om jou te herken. Probeer asseblief weer. |
Your device is having trouble recognizing you. Please try again. |
| 111 | Kon nie daardie vingerafdruk herken nie. Maak seker dat jy jou vingerafdruk in Windows Hello opgestel het. |
Couldn’t recognize that fingerprint. Make sure you’ve set up your fingerprint in Windows Hello. |
| 112 | Die wagwoord is verkeerd. |
The password is incorrect. |
| 113 | Die wagwoord wat in die vingerafdruk-databasis gestoor is, is verkeerd. |
The password saved in the fingerprint database is not correct. |
| 116 | Vingerafdruk-aanmelding is tans deur jou administrateur gedeaktiveer. |
Fingerprint sign-in is currently disabled by your administrator. |
| 118 | Jammer, Windows kon jou nie met jou vingerafdruk aanmeld nie. Probeer met jou PIN aanmeld. |
Sorry, Windows couldn’t sign you in with your fingerprint. Try signing in with your PIN. |
| 119 | Windows Hello is geblokkeer as gevolg van te veel aanmeldpogings. Om Hello te deblokkeer, meld met jou PIN aan. |
Windows Hello has been blocked due to too many sign-in attempts. To unblock Hello, sign in with your PIN. |
| 120 | Windows het nie voldoende hulpbronne om ’n vingerafdruk-aanmelding te voltooi nie. Probeer ’n ander aanmeldingsmetode. |
Windows didn’t have sufficient resources to complete a fingerprint sign-in. Try another sign-in method. |
| 140 | Voer jou wagwoord in om vingerafdruk-aanmelding aan te skakel. |
Enter your password to turn on fingerprint sign-in. |
| 141 | Voer jou huidige wagwoord in om vingerafdruk-ontsluiting te aktiveer. |
Enter your current password to enable fingerprint unlock. |
| 143 | Skuif jou vinger effens hoër. |
Move your finger slightly higher. |
| 144 | Skuif jou vinger effens laer. |
Move your finger slightly lower. |
| 145 | Skuif jou vinger effens na links. |
Move your finger slightly to the left. |
| 146 | Skuif jou vinger effens na regs. |
Move your finger slightly to the right. |
| 147 | Skuif jou vinger stadiger oor die leser. |
Move your finger more slowly across the reader. |
| 148 | Skuif jou vinger vinniger oor die leser. |
Move your finger more quickly across the reader. |
| 149 | Probeer om jou vinger plat en reguit te hou wanneer die vingerafdrukleser gebruik word. |
Try holding your finger flat and straight when using the fingerprint reader. |
| 150 | Probeer om ’n langer haal oor die vingerafdrukleser te gebruik. |
Try using a longer stroke across the fingerprint reader. |
| 151 | Jou toestel sukkel om jou te herken. Maak seker dat jou sensor skoon is. |
Your device is having trouble recognizing you. Make sure your sensor is clean. |
| 152 | Iemand is reeds op hierdie toestel aangemeld. Hulle moet uitteken voordat jy kan aanmeld. |
Someone is already signed in on this device. They need to sign out before you can sign in. |
| 154 | Jammer, iets het verkeerd gegaan. Probeer asseblief weer. |
Sorry, something went wrong. Please try again. |
| 155 | Windows kon nie jou vingerafdruk-magtigingsbewyse gebruik nie, want dit kon nie jou domein kontak nie. Probeer aan ’n ander netwerk koppel. |
Windows could not use your fingerprint credentials because it could not contact your domain. Try connecting to another network. |
| 156 | ’n Ander gebruiker het hierdie toestel gegrendel. Om aan te meld, druk Esc en klik dan Verander gebruiker. |
Another user has locked this device. To sign in, press Esc, and then click Switch user. |
| 159 | Daardie vingerafdruk is nie vir hierdie rekening geregistreer nie. |
That fingerprint isn’t registered for this account. |
| 164 | Die wagwoorde wat jy ingevoer het stem nie ooreen nie. |
The passwords you entered did not match. |
| 165 | Jou rekening het tydsbeperkings wat jou verhoed om op die oomblik aan te meld. Probeer later weer. |
Your account has time restrictions that keep you from signing in right now. Try again later. |
| 166 | Jou rekening is gekonfigureer om jou te verhoed om hierdie rekenaar te gebruik. Probeer asseblief ’n ander rekenaar. |
Your account is configured to prevent you from using this computer. Please try another computer. |
| 167 | Jou rekening is gedeaktiveer. Kontak jou stelseladministrateur. |
Your account has been disabled. Contact your system administrator. |
| 168 | Jou rekening het verval. Kontak jou stelseladministrateur. |
Your account has expired. Contact your system administrator. |
| 169 | Jy kan nie aanmeld nie as gevolg van ’n rekeningbeperking. |
You can’t sign in because of an account restriction. |
| 170 | Die wagwoord op hierdie rekening kan nie op hierdie tydstip verander word nie. |
The password on this account cannot be changed at this time. |
| 171 | Jou wagwoord het verval. Om ’n nuwe wagwoord te stel, kies Goed, kies Verander gebruiker, voer jou huidige wagwoord weer in en volg dan die instruksies op die skerm. |
Your password has expired. To set a new password, select OK, select Switch user, reenter your current password, and then follow the prompts on the screen. |
| 172 | Jou wagwoord het verval en moet verander word. |
Your password has expired and must be changed. |
| 174 | Die aanmeldmetode wat jy gebruik, word nie op hierdie rekenaar toegelaat nie. Kontak jou netwerkadministrateur vir meer inligting. |
The sign-in method you’re trying to use isn’t allowed on this PC. For more info, contact your network administrator. |
| 1011 | Vingerafdruk-aanmelding |
Fingerprint sign-in |
| 1012 | Werkskermnaam |
Display name |
| 1013 | Gebruikerstatus |
User status |
| 1014 | Vingerafdrukaanmelding-instruksie |
Fingerprint sign-in prompt |
| 1015 | Huidige wagwoord |
Current password |
| 1016 | Nuwe wagwoord |
New password |
| 1017 | Bevestig wagwoord |
Confirm password |
| 1018 | Goed |
OK |
| 1101 | Vingerafdruk-ontsluiting |
Fingerprint unlock |