| 1 | Gesig |
Face |
| 2 | Iris |
Iris |
| 3 | Aanmeld-knoppie |
Sign in button |
| 4 | Konteksboodskap |
Context message |
| 5 | Windows Hello |
Windows Hello |
| 50 | Gebruik asseblief ’n ander metode om jouself te identifiseer. |
Please use a different method to identify yourself. |
| 51 | Hallo %1!s!! Kies Goed om voort te gaan. |
Hello %1!s!! Select OK to continue. |
| 52 | Kon jou nie herken nie. Voer asseblief jou PIN in. |
Couldn't recognize you. Please enter your PIN. |
| 100 | Windows kon jou nie aanmeld nie. |
Windows couldn't sign you in. |
| 101 | Hallo %1!s! |
Hello %1!s! |
| 104 | Soek tans na jou ... |
Looking for you... |
| 105 | Maak tans gereed... |
Getting ready... |
| 106 | Kon nie die kamera aanskakel nie. Meld asseblief aan met jou PIN. |
Couldn't turn on the camera. Please sign in with your PIN. |
| 107 | Jou PIN word vereis om aan te meld. |
Your PIN is required to sign in. |
| 108 | Jou rekening is gedeaktiveer. Kontak asseblief jou ondersteuningspersoon. |
Your account has been disabled. Please contact your support person. |
| 109 | Jy moet jou PIN invoer voor jy Windows Hello kan begin gebruik. |
Before you can start using Windows Hello, you have to set up a PIN. |
| 113 | Hallo, %1!s!! Wys die sluitskerm af om aan te meld. |
Hello, %1!s!! Dismiss the lock screen to sign in. |
| 114 | Jammer, iets het verkeerd gegaan. Meld asseblief met jou PIN aan. |
Sorry something went wrong. Please sign in with your PIN. |
| 120 | Jammer, iets het verkeerd gegaan. Voer asseblief jou PIN in. |
Sorry something went wrong. Please enter your PIN. |
| 121 | Windows Hello is tans deur jou administrateur gedeaktiveer. |
Windows Hello is currently disabled by your administrator. |
| 123 | Maak tans seker dit is jy... |
Making sure it's you... |
| 124 | Kamera nie beskikbaar nie. Meld asseblief aan met jou PIN. |
Camera not available. Please sign in with your PIN. |
| 125 | Kon jou nie herken nie. Meld asseblief aan met jou PIN. |
Couldn't recognize you. Please sign in with your PIN. |
| 126 | Kon jou nie herken nie. Vee op om PIN in te voer. |
Couldn't recognize you. Swipe up to enter PIN. |
| 127 | Vee op om die sluitskerm te weier. |
Swipe up to dismiss the lock screen. |
| 128 | Afstandsessie is aktief. Weier die sluitskerm om aan te meld. |
Remote session is active. Dismiss the lock screen to sign in. |
| 129 | Weier die sluitskerm om aan te meld. |
Dismiss the lock screen to sign in. |
| 150 | Kon jou nie herken nie. |
Couldn't recognize you. |
| 152 | Kon nie die kamera aanskakel nie. |
Couldn't turn on the camera. |
| 153 | Kamera is nie beskikbaar nie. |
Camera not available. |
| 155 | Jammer, iets het verkeerd gegaan. |
Sorry something went wrong. |
| 156 | Jou wagwoord word vereis om aan te meld. |
Your password is required to sign in. |
| 157 | Kamera word tans gebruik. Meld asseblief met jou PIN aan. |
Camera is in use. Please sign in with your PIN. |
| 158 | Kamera-aandrywer is in 'n swak toestand. Meld asseblief met jou PIN aan. |
Camera driver is in a bad state. Please sign in with your PIN. |
| 180 | Hallo! Kry tans dinge gereed... |
Hello! Getting things ready... |
| 200 | Jou toestel kon jou nie opspoor nie. Maak seker jou kameralens is skoon. |
Your device couldn't detect you. Make sure your camera lens is clean. |
| 201 | Te helder! Skakel ’n paar ligte af of gaan na binne. |
Too bright! Turn off some lights or go inside. |
| 202 | Te donker! Skakel ’n paar ligte aan of beweeg waar dit helderder is. |
Too dark! Turn on some lights or move somewhere brighter. |
| 203 | Maak seker jy is in die middel en kyk direk na die kamera. |
Make sure you're centered and looking directly at the camera. |
| 204 | Te naby! Probeer ’n bietjie verder wegstaan. |
Too close! Try moving a little farther away. |
| 205 | Te ver weg! Probeer ’n bietjie nader staan. |
Too far away! Try moving a bit closer. |
| 206 | Draai jou kop effens na links en regs. |
Turn your head slightly to the left and right. |
| 207 | Maak jou oë ’n bietjie wyer oop. |
Open your eyes a little wider. |
| 208 | Beweeg ’n bietjie om refleksie van jou oë te vermy. |
Move slightly to avoid reflection off your eyes. |
| 209 | Beweeg verder weg |
Move farther away |
| 210 | Beweeg nader |
Move closer |
| 211 | Hou jou toestel reg voor jou oë. |
Hold your device straight in front of your eyes. |
| 212 | Jou toestel sukkel om jou op te spoor. Maak seker jou kameralens is skoon. |
Your device is having trouble detecting you. Make sure your camera lens is clean. |
| 213 | Jou toestel kon nie jou oë opspoor nie. Maak seker jou kamarelens is skoon. |
Your device couldn't detect your eyes. Make sure your camera lens is clean. |
| 301 | Kan nie met Windows Hello aanmeld nie? |
Can't sign in with Windows Hello? |
| 302 | Gaan weer deur opstelling om herkenning in verskillende beligtingstoestande te verbeter, of wanneer jou voorkoms verander (byvoorbeeld, nuwe bril). |
Go through setup again to improve recognition in different lighting conditions, or when your appearance changes (for example, new glasses). |
| 303 | Verbeter herkenning in Windows Hello |
Improve recognition in Windows Hello |
| 304 | Om voordeel te trek uit die nuutste bywerkings vir Windows Hello, gaan weer deur opstelling. |
To take advantage of the latest updates to Windows Hello, go through setup again. |
| 305 | Weet jy dat jy gesigwaarmerking kan gebruik om aan te meld? |
Do you know that you can use face authentication to sign in? |
| 306 | Gaan deur die Windows Hello-gesigopstelling om aan die gang te kom. |
Go through the Windows Hello face setup to get started. |
| 307 | Daar is ’n probleem met Windows Hello. |
There is a problem with Windows Hello. |
| 308 | Gaan asseblief weer deur die opstelling om hierdie kwessie reg te maak. |
Please go through the setup again to fix this issue. |