200 | As ligging aan is, kan elke persoon wat hierdie toestel gebruik hulle eie ligginginstellings kies. |
If location is on, each person using this device can choose their own location settings. |
201 | Ligging vir hierdie toestel is af |
Location for this device is off |
202 | Ligging vir hierdie toestel is aan |
Location for this device is on |
203 | Verander |
Change |
210 | Liggingsdiens |
Location service |
212 | As die liggingsdiens aan is, kan Windows, toepassings en dienste jou ligging gebruik, maar jy kan steeds jou ligging afskakel vir spesifieke toepassings. |
If the location service is on, Windows, apps, and services can use your location, but you can still turn off location for specific apps. |
213 | Algemene ligging |
General location |
214 | Toepassings wat nie my presiese ligging kan gebruik nie, kan steeds my algemene ligging gebruik soos 'n stad, poskode of streek. |
Apps that cannot use my precise location can still use my general location, such as city, zip code, or region. |
220 | As ’n toepassing jou ligging gebruik, sal jy hierdie ikoon sien: |
If an app is using your location, you’ll see this icon: |
221 | Wys liggingsikoon |
Show location icon |
230 | As ligging aan is, word jou liggingsgeskiedenis vir 'n beperkte tyd op die toestel gestoor en kan dit gebruik word deur toepassings wat jou ligging gebruik. |
If location is on, your location history is stored for a limited time on the device, and can be used by apps that use your location. |
231 | Maak skoon |
Clear |
232 | Maak geskiedenis op hierdie toestel skoon |
Clear history on this device |
233 | Gebruik liggingsgeskiedenis |
Uses location history |
240 | Stel verstek |
Set default |
241 | Windows, toepassings en dienste kan dit gebruik wanneer ons nie 'n meer presiese ligging vir hierdie rekenaar kan bespeur nie. |
Windows, apps, and services can use this when we can’t detect a more exact location on this PC. |
250 | Geogrense beteken jy gebruik jou ligging om te sien wanneer jy in- of uitgaan by 'n grens wat om 'n plek van belangstelling getrek is. |
Geofencing means using your location to see when you cross in or out of a boundary drawn around a place of interest. |
251 | Een of meer van jou toepassings gebruik tans geogrens. |
One or more of your apps are currently using geofencing. |
252 | Geen van jou toepassings gebruik tans geogrens nie. |
None of your apps are currently using geofencing. |
260 | Werwe benodig steeds toestemming |
Sites still need permission |
261 | Cortana |
Cortana |
262 | Liggingsgeskiedenis moet aan wees vir Cortana om te werk |
Location history must be on for Cortana to work |
263 | Gedeaktiveer deur besigheidsbeleid |
Disabled by company policy |