File name: | credprovs.dll.mui |
Size: | 8704 byte |
MD5: | 4d7b4abd6e5df512e7b4dd1eca73f31f |
SHA1: | a8c1cb034d64a3cd4b5342183730ac9758137a09 |
SHA256: | cf0d30d616cdbdb13ff14289e8d75e30f6ff6ff0ea96aad095211831183e6f14 |
Operating systems: | Windows 10 |
Extension: | MUI |
If an error occurred or the following message in Afrikaans language and you cannot find a solution, than check answer in English. Table below helps to know how correctly this phrase sounds in English.
id | Afrikaans | English |
---|---|---|
101 | Die wagwoord is verkeerd. Probeer weer. | The password is incorrect. Try again. |
102 | Jou rekening het tydsbeperkings wat jou verhoed om op hierdie tydstip aan te teken. Probeer asseblief later weer. | Your account has time restrictions that prevent you from signing in at this time. Please try again later. |
103 | Jou rekening is gekonfigureer om jou te verhoed om hierdie rekenaar te gebruik. Probeer asseblief ’n ander rekenaar. | Your account is configured to prevent you from using this PC. Please try another PC. |
104 | Jou rekening is versperd. Raadpleeg asseblief jou stelseladministrateur. | Your account has been disabled. Please see your system administrator. |
105 | Jou rekening het verval. Raadpleeg jou stelseladministrateur. | Your account has expired. Please see your system administrator. |
106 | Om oor ’n afstand aan te meld, benodig jy die reg om deur Afgeleëwerkskermdienste aan te meld. Lede van die Administrateursgroep het by verstek hierdie reg. As die groep waarin jy is, nie hierdie reg het nie of die reg van die Administrateursgroep verwyder is, moet hierdie reg handmatig aan jou toegeken word. | To sign in remotely, you need the right to sign in through Remote Desktop Services. By default, members of the Administrators group have this right. If the group you're in doesn't have this right, or if the right has been removed from the Administrators group, you need to be granted this right manually. |
107 | Om oor ’n afstand aan te meld, het jy die reg nodig om deur Afgeleëwerkskermdienste aan te meld. Lede van die Afgeleëwerkskermgebruikersgroep het by verstek hierdie reg. As die groep waarvan jy deel is nie hierdie reg het nie of die reg van die Afgeleëwerkskermgebruikersgroep verwyder is, moet hierdie reg handmatig aan jou toegeken word. | To sign in remotely, you need the right to sign in through Remote Desktop Services. By default, members of the Remote Desktop Users group have this right. If the group you're in doesn't have this right, or if the right has been removed from the Remote Desktop Users group, you need to be granted this right manually. |
109 | Die wagwoord op hierdie rekening kan nie op hierdie tydstip verander word nie. | The password on this account cannot be changed at this time. |
110 | Jou wagwoord het verval. Om ’n nuwe wagwoord te stel, kies Goed, kies Verander gebruiker, voer jou huidige wagwoord weer in en volg dan die instruksies op die skerm. | Your password has expired. To set a new password, select OK, select Switch user, reenter your current password, and then follow the prompts on the screen. |
111 | Jou wagwoord het verval en moet verander word. | Your password has expired and must be changed. |
112 | Die aanmeldingsmetode wat jy probeer gebruik, word nie toegelaat nie. Vir meer inligting, kontak jou netwerkadministrateur. | The sign-in method you're trying to use isn't allowed. For more info, contact your network administrator. |
113 | Jou wagwoord is verander. | Your password has been changed. |
114 | Jy moet ’n knapkaart gebruik om aan te teken. | You must use a smart card to sign in. |
116 | Die wagwoorde wat jy ingevoer het stem nie ooreen nie. | The passwords you entered did not match. |
117 | Voer asseblief ’n gebruikersnaam en wagwoord in. | Please enter a user name and password. |
121 | Die gebruikersnaam of wagwoord is verkeerd. Probeer weer. | The user name or password is incorrect. Try again. |
125 | Nuwe wagwoord | New password |
126 | Bevestig wagwoord | Confirm password |
127 | Dien in | Submit |
13000 | Gebruikersnaam | User name |
13001 | Wagwoord | Password |
13002 | Ou wagwoord | Old password |
13005 | Vriendelike naam | Friendly name |
13006 | Gebruikerstatus | User status |
13009 | Ander gebruiker | Other user |
13010 | Ontgrendel hierdie rekenaar | Unlock the PC |
13011 | Verander ’n wagwoord | Change a password |
13012 | Gebruik 'n ander rekening | Use a different account |
13013 | Rekeningprent | Account picture |
13015 | Hoe teken ek aan op ’n ander domein? | How do I sign in to another domain? |
13016 | Om aan te teken op ’n ander domein, tik domeinnaam\domeingebruikersnaam. Om slegs op hierdie rekenaar (nie ’n domein nie) aan te teken, tik %1\plaaslikegebruikersnaam. |
Type domain name\domain user name to sign in to another domain. Type %1\local user name to sign in to this PC only (not a domain). |
13017 | Meld aan by: %s | Sign in to: %s |
13018 | Meld aan by | Sign in to |
13020 | Domein: %s | Domain: %s |
13021 | Domein | Domain |
13022 | Wagwoordwenk | Password hint |
13023 | Stel wagwoord terug | Reset password |
13024 | Skep ’n wagwoordherinstelskyf | Create a password reset disk |
13025 | Wagwoordwenk: %s | Password hint: %s |
13026 | Onthou my magtigingsbewyse | Remember my credentials |
13028 | Lokale of domeinrekeningwagwoord | Local or domain account password |
13029 | Ons kan nie op die oomblik koppel nie. Gaan asseblief jou netwerk na en probeer later weer. | We are unable to connect right now. Please check your network and try again later. |
13030 | Jou werk- of skoolrekening | Your work or school account |
13031 | Jy kan nie met ’n gebruiker-ID in hierdie formaat aanmeld nie. Probeer eerder jou e-posadres gebruik. | You can't sign in with a user ID in this format. Try using your email address instead. |
13032 | E-posadres | Email address |
16000 | Verander ’n netwerkwagwoord | Change a network password |
16001 | Verskaffer\gebruikersnaam | Provider\User name |
16005 | Goed | OK |
File Description: | Magtigingsbewysverskaffers |
File Version: | 10.0.15063.0 (WinBuild.160101.0800) |
Company Name: | Microsoft Corporation |
Internal Name: | credprovs.dll |
Legal Copyright: | © Microsoft Corporation. Alle regte voorbehou. |
Original Filename: | credprovs.dll.mui |
Product Name: | Microsoft® Windows® Operating System |
Product Version: | 10.0.15063.0 |
Translation: | 0x436, 1200 |