| File name: | prnntfy.dll.mui |
| Size: | 14336 byte |
| MD5: | 330b417bb0574c63cabc7926671326c9 |
| SHA1: | ef1091a5d4bdc1e016a75f784590d080b9c1fa01 |
| SHA256: | e7db443825fdfcc1274de5c68c104a088345408903a589e088b9b8828968efd9 |
| Operating systems: | Windows 10 |
| Extension: | MUI |
If an error occurred or the following message in Afrikaans language and you cannot find a solution, than check answer in English. Table below helps to know how correctly this phrase sounds in English.
| id | Afrikaans | English |
|---|---|---|
| 100 | … | … |
| 101 | Hierdie dokument is na die drukker gestuur | This document was sent to the printer |
| 102 | Dokument: %1 Drukker: %2 Tyd: %3 Totale bladsye: %4 |
Document: %1 Printer: %2 Time: %3 Total pages: %4 |
| 103 | Drukker se papier is klaar | Printer out of paper |
| 104 | Drukker “%1” se papier is klaar. | Printer ‘%1’ is out of paper. |
| 105 | Hierdie dokument kon nie druk nie | This document failed to print |
| 107 | Drukker se deurtjie is oop | Printer door open |
| 108 | Die deurtjie op “%1” is oop. | The door on ‘%1’ is open. |
| 109 | Drukker het ’n fout | Printer in an error state |
| 110 | “%1” het ’n fout. | ‘%1’ is in an error state. |
| 111 | Drukker se poeierink/ink is klaar | Printer out of toner/ink |
| 112 | “%1” se poeierink/ink is klaar. | ‘%1’ is out of toner/ink. |
| 113 | Drukker is nie beskikbaar nie | Printer not available |
| 114 | “%1” is nie beskikbaar om te druk nie. | ‘%1’ is not available for printing. |
| 115 | Drukker is vanlyn | Printer offline |
| 116 | “%1” is vanlyn. | ‘%1’ is offline. |
| 117 | Drukker se geheue is vol | Printer out of memory |
| 118 | “%1” se geheue is vol. | ‘%1’ has run out of memory. |
| 119 | Drukker se afvoermandjie is vol | Printer output bin full |
| 120 | Die afvoermandjie op “%1” is vol. | The output bin on ‘%1’ is full. |
| 121 | Drukker se papier haak vas | Printer paper jam |
| 122 | Papier haak vas in “%1”. | Paper is jammed in ‘%1’. |
| 124 | “%1” se papier is klaar. | ‘%1’ is out of paper. |
| 125 | Drukker het ’n papierprobleem | Printer paper problem |
| 126 | “%1” het ’n papierprobleem. | ‘%1’ has a paper problem. |
| 127 | Drukker is gepouseer | Printer paused |
| 128 | “%1” is gepouseer. | ‘%1’ is paused. |
| 129 | Drukker benodig gebruikeringryping | Printer needs user intervention |
| 130 | “%1” het ’n probleem en benodig jou ingryping. | ‘%1’ has a problem that requires your intervention. |
| 131 | Drukker se poeierink/ink is min | Printer is low on toner/ink |
| 132 | “%1” se poeierink/ink is min. | ‘%1’ is low on toner/ink. |
| 133 | Drukker word tans geskrap | Printer is being deleted |
| 134 | %1 word tans geskrap. | %1 is being deleted. |
| 135 | %1 op %2 | %1 on %2 |
| 136 | Die drukker kon nie %1 druk nie | The printer couldn’t print %1 |
| 137 | Gedruk | Printed |
| 138 | Papier is klaar | Paper out |
| 139 | Fout met druk | Error printing |
| 140 | Drukkennisgewing | Print Notification |
| 141 | Lêer is na die Dokumente-omslag gestoor | File saved to the Documents folder |
| 142 | Bekyk %1. | View %1. |
| 600 | Goed | OK |
| 601 | Kanselleer | Cancel |
| 1000 | Dokument: %1 |
Document: %1 |
| 1001 | Drukker: %1 |
Printer: %1 |
| 1002 | Papiergrootte: %1 |
Paper size: %1 |
| 1003 | Ink: %1 |
Ink: %1 |
| 1004 | Inkhouer: %1 |
Cartridge: %1 |
| 1005 | Papiervashakingsarea: %1 |
Paper jam area: %1 |
| 1006 | ’n Drukkerfout het voorgekom | A printer problem occurred |
| 1007 | Kontroleer asseblief die drukker vir enige probleme. | Please check the printer for any problems. |
| 1008 | Kontroleer asseblief die drukkerstatus en -instellings. | Please check the printer status and settings. |
| 1009 | Kontroleer of die drukker aanlyn is en gereed is om te druk. | Check if the printer is online and ready to print. |
| 1100 | Die drukker is gereed om op die anderkant van die papier te druk. | The printer is ready to print on the other side of the paper. |
| 1101 | Om dubbelsydige drukwerk klaar te maak, verwyder die papier uit die afvoermandjie. Plaas die papier terug in die toevoermandjie, gesig na bo. | To finish double-sided printing, remove the paper from the output tray. Re-insert the paper in the input tray, facing up. |
| 1102 | Om dubbelsydige drukwerk klaar te maak, verwyder die papier uit die afvoermandjie. Plaas die papier terug in die toevoermandjie, gesig na onder. | To finish double-sided printing, remove the paper from the output tray. Re-insert the paper in the input tray, facing down. |
| 1200 | Druk die Hervat-knoppie op die drukker wanneer jy klaar is. | Press the Resume button on the printer when done. |
| 1201 | Druk die Kanselleer-knoppie op die drukker wanneer jy klaar is. | Press the Cancel button on the printer when done. |
| 1202 | Druk die Goed-knoppie op die drukker wanneer jy klaar is. | Press the OK button on the printer when done. |
| 1203 | Druk die Aanlyn-knoppie op die drukker wanneer jy klaar is. | Press the Online button on the printer when done. |
| 1204 | Druk die Stel terug-knoppie op die drukker wanneer jy klaar is. | Press the Reset button on the printer when done. |
| 1300 | Die drukker is vanlyn. | The printer is offline. |
| 1301 | Windows kon nie aan jou drukker koppel nie. Kontroleer asseblief die verbinding tussen die rekenaar en die drukker. | Windows could not connect to your printer. Please check the connection between the computer and the printer. |
| 1302 | Die drukker reageer nie. Kontroleer asseblief die verbinding tussen jou rekenaar en die drukker. | The printer is not responding. Please check the connection between your computer and the printer. |
| 1400 | Papier sit vas | Paper Jam |
| 1401 | Jou drukker se papier sit vas. | Your printer has a paper jam. |
| 1402 | Kontroleer asseblief die drukker en haal die papier wat vassit, uit. Die drukker kan nie druk totdat die papier wat vassit, uitgehaal is nie. | Please check the printer and clear the paper jam. The printer cannot print until the paper jam is cleared. |
| 1403 | Haal asseblief die papier wat vassit, uit die drukker uit. | Please clear the paper jam on the printer. |
| 1500 | Jou drukker se papier is op. | Your printer is out of paper. |
| 1501 | Kontroleer asseblief die drukker en voeg nog papier by. | Please check the printer and add more paper. |
| 1502 | Kontroleer asseblief die drukker en voeg nog papier in mandjie %1 by. | Please check the printer and add more paper in tray %1. |
| 1503 | Kontroleer asseblief die drukker en voeg nog %1 papier in mandjie %2 by. | Please check the printer and add more %1 paper in tray %2. |
| 1600 | Die afvoermandjie van jou drukker is vol. | The output tray on your printer is full. |
| 1601 | Maak asseblief die afvoermandjie op die drukker leeg. | Please empty the output tray on the printer. |
| 1700 | Jou drukker het ’n papierprobleem | Your printer has a paper problem |
| 1701 | Kontroleer asseblief jou drukker vir papierprobleme. | Please check your printer for paper problems. |
| 1800 | Jou drukker se ink is op | Your printer is out of ink |
| 1801 | Die inkhouer in jou drukker is leeg. | The ink cartridge in your printer is empty. |
| 1802 | Jou drukker se poeierink is op. | Your printer is out of toner. |
| 1803 | Kontroleer asseblief die drukker en voeg nog ink by. | Please check the printer and add more ink. |
| 1804 | Kontroleer asseblief die drukker en vervang die inkhouer. | Please check the printer and replace the ink cartridge. |
| 1805 | Kontroleer asseblief die drukker en voeg poeierink by. | Please check the printer and add toner. |
| 1900 | %1 | %1 |
| 1901 | Die drukker benodig jou aandag. Gaan na die werkskerm om dit op te los. | The printer requires your attention. Go to the desktop to take care of it. |
| 1902 | Drukker | Printer |
| 2000 | Siaan | Cyan |
| 2001 | Persrooi | Magenta |
| 2002 | Geel | Yellow |
| 2003 | Swart | Black |
| 2004 | Ligte siaan | Light Cyan |
| 2005 | Ligte magenta | Light Magenta |
| 2006 | Rooi | Red |
| 2007 | Groen | Green |
| 2008 | Blou | Blue |
| 2009 | Glansoptimeerder | Gloss optimizer |
| 2010 | Foto swart | Photo Black |
| 2011 | Mat swart | Matte Black |
| 2012 | Foto siaan | Photo Cyan |
| 2013 | Foto magenta | Photo Magenta |
| 2014 | Ligswart | Light Black |
| 2015 | Ink-optimeerder | Ink optimizer |
| 2016 | Blou foto | Blue photo |
| 2017 | Grys foto | Gray photo |
| 2018 | Driekleurfoto | Tricolor photo |
| 2100 | Siaan-inkhouer | Cyan cartridge |
| 2101 | Magenta-inkhouer | Magenta cartridge |
| 2102 | Swart-inkhouer | Black cartridge |
| 2103 | CMYK-inkhouer | CMYK cartridge |
| 2104 | Grys-inkhouer | Gray cartridge |
| 2105 | Kleur-inkhouer | Color cartridge |
| 2106 | Foto-inkhouer | Photo cartridge |
| 2200 | ’n Deurtjie op jou drukker is oop. | A door on your printer is open. |
| 2201 | ’n Omslag op jou drukker is oop. | A cover on your printer is open. |
| 2202 | Kontroleer asseblief die drukker en maak enige oop deurtjies toe. Die drukker kan nie druk terwyl ’n deurtjie oop is nie. | Please check the printer and close any open doors. The printer cannot print while a door is open. |
| 2203 | Kontroleer asseblief die drukker en maak enige oop omslae toe. Die drukker kan nie druk terwyl ’n omslag oop is nie. | Please check the printer and close any open covers. The printer cannot print while a cover is open. |
| 2300 | Jou drukker druk nie | Your printer is not printing |
| 2301 | Kontroleer asseblief jou drukker | Please check your printer |
| 2302 | Jou drukker se geheue is vol | Your printer is out of memory |
| 2303 | Jou drukker sal dalk nie reg druk nie. Sien asseblief aanlyn hulp. | Your document might not print correctly. Please see online help. |
| 2400 | Jou drukker se ink is min | Your printer is low on ink |
| 2401 | Die inkhouer in jou drukker is byna leeg. | The ink cartridge in your printer is almost empty. |
| 2402 | Jou drukker se poeierink is min | Your printer is low on toner |
| 2403 | Kontroleer asseblief die drukker en voeg nog ink by wanneer nodig. | Please check the printer and add more ink when needed. |
| 2404 | Kontroleer asseblief die drukker en vervang die inkhouer wanneer nodig. | Please check the printer and replace the ink cartridge when needed. |
| 2405 | Kontroleer asseblief die drukker en voeg poeierink by wanneer nodig. | Please check the printer and add toner when needed. |
| 2500 | Die inkstelsel in jou drukker werk nie | The ink system in your printer is not working |
| 2501 | Die inkhouer in jou drukker werk nie | The ink cartridge in your printer is not working |
| 2502 | Die poeierinkstelsel in jou drukker werk nie | The toner system in your printer is not working |
| 2503 | Kontroleer asseblief die inkstelsel in jou drukker. | Please check the ink system in your printer. |
| 2504 | Kontroleer asseblief die inkhouer in jou drukker. | Please check the ink cartridge in your printer. |
| 2505 | Kontroleer asseblief die poeierinkstelsel in jou drukker. | Please check the toner system in your printer. |
| 2506 | Kontroleer asseblief dat die inkhouer reg in die drukker geïnstalleer is. | Please check that the ink cartridge was installed correctly in the printer. |
| 2601 | “%1” kan nie druk nie, want dit is by die toestel in ’n pouseerstand geplaas. | ‘%1’ cannot print, because it has been put into a paused state at the device. |
| 2602 | “%1” kan nie druk nie, want dit is by die toestel in ’n vanlyn stand geplaas. | ‘%1’ cannot print, because it has been put into an offline state at the device. |
| 2700 | Jou dokument is gedruk. | Your document has been printed. |
| 2701 | Jou dokument is in die afvoermandjie. | Your document is in the output tray. |
| 2702 | %1!d! dokument(e) hangend vir %2 | %1!d! document(s) pending for %2 |
| 2703 |
| File Description: | prnntfy DLL |
| File Version: | 10.0.15063.0 (WinBuild.160101.0800) |
| Company Name: | Microsoft Corporation |
| Internal Name: | prnntfy.dll |
| Legal Copyright: | © Microsoft Corporation. Alle regte voorbehou. |
| Original Filename: | prnntfy.dll.mui |
| Product Name: | Microsoft® Windows® Operating System |
| Product Version: | 10.0.15063.0 |
| Translation: | 0x436, 1200 |