| 1024 | Vorige weergawes |
Previous Versions |
| 1025 | %1 (%2) |
%1 (%2) |
| 1026 | Die vorige weergawe van "%1" vanaf %2 bestaan nie meer nie. Kies 'n ander weergawe en probeer weer. |
The previous version of "%1" from %2 no longer exists. Select a different version and try again. |
| 1027 | Teruglaaipunt |
Restore point |
| 1028 | Dit sal die huidige weergawe van hierdie omslag op jou rekenaar vervang en kan nie ontdoen word nie. |
This will replace the current version of this folder on your computer and cannot be undone. |
| 1029 | Dit sal die huidige weergawe van hierdie lêer op jou rekenaar vervang en kan nie ontdoen word nie. |
This will replace the current version of this file on your computer and cannot be undone. |
| 1030 | Die omslag is suksesvol na die vorige weergawe teruggelaai. |
The folder has been successfully restored to the previous version. |
| 1031 | Die lêer is suksesvol na die vorige weergawe teruggelaai. |
The file has been successfully restored to the previous version. |
| 1032 | Is jy seker jy wil die vorige weergawe van "%1" vanaf %2 teruglaai? |
Are you sure you want to restore the previous version of "%1" from %2? |
| 1033 | &Laai terug |
&Restore |
| 1035 | Dit sal die huidige weergawe van hierdie omslag op die netwerk vervang en kan nie ontdoen word nie. |
This will replace the current version of this folder on the network and cannot be undone. |
| 1036 | Dit sal die huidige weergawe van hierdie lêer op die netwerk vervang en kan nie ontdoen word nie. |
This will replace the current version of this file on the network and cannot be undone. |
| 1037 | Laai vorige &weergawes terug |
Restore previous &versions |
| 1038 | Bekyk of laai vorige weergawes van hierdie item terug |
View or restore previous versions of this item |
| 1039 | Skadukopie |
Shadow copy |
| 1040 | %1, %2 |
%1, %2 |
| 1041 | Ligging |
Location |
| 1042 | Soek tans na vorige weergawes... |
Searching for previous versions... |
| 1043 | Daar is geen vorige weergawes beskikbaar nie |
There are no previous versions available |
| 1044 | Vorige weergawes is nie vir vanlyn lêers beskikbaar nie |
Previous versions are not available for offline files |
| 1045 | Vorige weergawes van %1 |
Previous versions of %1 |
| 1046 | Vorige weergawes kom van Lêergeskiedenis of van teruglaaipunte. |
Previous versions come from File History or from restore points. |
| 1047 | Vorige weergawes kom van skadukopieë wat outomaties na jou rekenaar se hardeskyf gestoor word. |
Previous versions come from shadow copies, which are saved automatically to your computer's hard disk. |
| 1048 | &Maak oop |
&Open |
| 1049 | Maak in &Lêergeskiedenis oop |
Open in &File History |
| 1051 | Laai terug &na... |
Restore &To... |